Home Weddings Massages Contact & Bookings Spa Bookings Map
 
   
   

Appraisals from Dolphin Whisper Accomodation, (B&B) + Spa Client Customers

     

 

Date

Client name

Room

Comment

04-Aug-09

Whitney Motshana

SPA & Room 3

Fanie & Lihanna I had a day from heaven with you keep up the good & unique service you have. Given was a bonus. I will come back

     

& take you 3 home with me

26-Sep-09

Dudu Ngidi

Room 3&4

The beds are amazing!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! The hospitality great!

24-Oct-09

Esta Janse v Rensburg

SPA & Room 4

Nomsa dit was fantasties. Jy is 'n wonderlik terapeut. Alles was piuk. Jy's 'n ster. Ek't nog nooit so 'n lekker dag beleef. Baie dankie

 

Hannelie Nel

SPA & Room 4

Given you have given me heaven. Dit was wonderlik jy het absolute heelende hande, nog nooit was ek so bederf nie. Thank & love you

 

Ronel Uys

SPA & Room 3

Rene ek is nog nooit so bedref nie en laaklaas so spesiaal gevoel. Jy werk met soveel passie en gevoel. Hou so aan,  jy sal geseën word

     

baie dankie.

 

Annette Mcharen

SPA & Room 3

Emily baie dankie vir die wonderlik "treatments". Jy is baie spesiaal en het my baie bedref!!! Lots of blessings! And take care

03-Nov-09

Carel

SPA

WOW!! Weet nie waar om te begin nie

06-Mar-10

Brenden & Tammy Perfect

Room 1

What a wonderful, relaxing experience. Thank you to all the staff for making it so pleasant

7&8-Mei-10

Linda & Douw Coetzee

HoneyMoon

PUIK - Ek was al oor die wêreld! Hier die BESTE LEKKER!

14-May-10

Marinda Rademan

SPA

Duisend dankie Lindiwe, jou tegniek is uiters besonders, die spreukwoord ly, diamonds is 'n girls best friend, maar ek sê 'n

     

"massage" is soveel beter. Jul diens is puik en ek sal altyd weer kom & ook ander mense hiernatoe verwys!!!!!!!!!!!!!!

27-May-10

Michelle Jordaan

Room 1

Thank you for a LOVELY stay as ALWAYS!!

30-May-10

Rhona & Leon Greeff

Room 1

Julle het regtig 'n stuk hemel hier en het ons soos engele bedien, dit was die GROOTSTE geskenk, DANKIE.

12-Jun-10

Elsabe Louwrens, Wimpie Geyer & Maggie Botha

SPA

Wat 'n wonderlik ervarring, Baie dankie aan almal- julle is puik, seënwense vir almal. Sien julle weer.

13-Jun-10

Ken & Val Jackson

Room 1

Thank you for your very kind hospitality. Had a lovely time

18-Jun-10

Harold & Temu

Room 4

Homely & private

26-Jun-10

Trevor Coetzee

SPA

Outstanding! The best ever…. Very strong hands. Well done.

26-Jun-10

Frans & Susan

Room 3

Kan nie wag om terug te kom nie!!!

04-Aug-10

Annemarie, Solene, Lizma, Lynette & Cherise

SPA

Spa was DIE BESTE OOIT, ons wil julle drie steel.

14-Aug-10

Malie de Villiers

SPA

Dit was 'n hemelse ondervindng

20-Aug-10

Stefan & Ester Skarabis

SPA

Baie dankie vir nog 'n vervullende ervaring ons sal weer kom kuier

05-Sep-10

Marco & Gina Breytenbach

HoneyMoon

Baie dankie, julle was uitstekend!!!!

12-Sep-10

Bronwyn & Rodger Marshall

HoneyMoon

Thank u for a WONDERFUL weekend

24-Sep-10

Surika Allers

HoneyMoon

Dit was die BESTE, & SOOOOO Bederf!!!

01-Oct-10

Rudy Coetzer

Room 3

Enjoyed EVERY moment.

03-Oct-10

Reuben & Cohett Els

HoneyMoon

Hemel op die platteland - SIEN VOLGENDE JAAR.

29-Oct-10

Grouda Hatting

SPA

Jy weet wat jy doen, baie goeie helende hande

08-Dec-10

Topies Tsotetsi

Room 5

Very Lovely service

12-Dec-10

Janine & Henry

Room 3

EXCELLENT AS USUAL!!!

14-Dec-10

Gustuv & Ina

HoneyMoon

Wonderlikke gasvryheid, hou so vol!

02-Jan-11

Theo & Laurina Kriel

Room 1

Dankie vir heerlike kuier & lekker bederf!!

06-Jan-11

Natascha J V Rensburg

Room 1

Very Nice Homely Feel, Friendly, THANK YOU!!!

23-Jan-11

John Mathai

Room 4

Beautiful place, service was EXCELLENT.

24-Jan-11

Gerhard V Zyl

Room 3

Wil altyd terug kom, BESTE gaste huis nog ooit, lekker kuier plek.

 

Dolphin Whisper Guest House Tel: 012 734 2463 . Fax: 086 630 4457
Dolphin Whisper © 2006